Suidelike Federale Distrik

Suidelike Federale Distrik
Южный
Die ligging van die Suidelike Federale Distrik.
Die ligging van die Suidelike Federale Distrik.
Politieke status
Land Russiese Federasie
Deelgebiede 6
Stigting 18 Mei 2000
Regering
Hoofstad Rostof aan die Don
Leier Wladimir Oestinof
Amp Presidensiële afgevaardigde
Bevolking
Sensus 2010
Totaal 13 854 334
Volgorde 4de
Stedelik 62,4%
Plattelands 37,6%
Statistiek
Oppervlakte 418 500 km2
Volgorde 7de
Webtuiste http://www.ufo.gov.ru/
Portaal  Portaalicoon   Rusland

Die Suidelike Federale Distrik (Russies: Южный федеральный округ, Joezjni federalni okroeg) is een van die agt federale distrikte van Rusland. Dit is hoofsaaklik geleë op die Ponties-Kaspiese Steppe.

Die distrik is op 19 Januarie 2010 in twee verdeel, en die voormalige suidelike gebiede het die nuwe Federale Distrik Noord-Kaukasus gevorm. Die bevolking tel 13 854 334, volgens die 2010-sensus.[1] Die huidige presidensiële afgevaardigde is Wladimir Oestinof.

  1. [1] Russiese 2010-sensus

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne